Tuisonderwys

Vereniging vir Tuisonderwys - Association for Homeschooling

Blog Posts

Linda Scholtz

which curriculum?

My kleindogter ( woon by my) is in graad 9 en was in 'n privaatskool. Sy het baie skool verloor die jaar deur siekte en die skool is net nie bereid om te help om haar werk op te vang nie - Dit het gelei tot ons besluit dat sy nou sal tuisskool. Ek voel of ek in 'n wasmasjien gegooi is: Al die verskillende opsies en verskaffers wat op die oog af almal so goed lyk, en dan hoor mens weer allerhande klagtes oor sekere verskaffers. Sy sal in Engels leer, en dis vir my belangrik dat sy 'n aanvaarbare… Continue

Posted by Linda Scholtz on November 3, 2009 at 9:37pm

Bouwe van der Eems

Chris Klicka passed away

A longtime champion of homeschooling rights around the globe, Home School Legal Defense Association Senior Counsel and Director of State and International Relations Christopher J. Klicka was called home by his Lord on October 12, 2009, at age 48, following a 15-year battle with multiple sclerosis. An attorney, spokesman, lobbyist, and homeschooling husband and father, Chris is survived by his wife, Tracy, their seven children (ages 11–21), and his parents, Ardath and George Klicka.

“Chris was b… Continue

Posted by Bouwe van der Eems on October 19, 2009 at 9:45pm

Hendrik van Wyk

Hoeveel tyd neem tuisonderrig inbeslag?

Ons het 3 kinders wat van volgende jaar af tuisonderrig wil word. Ons is albei werkende ouers alhoewel ons van ons huis af werk. Die drie is 8, 10, 11. Ons wil graag hoor of daar mense is wat ons kan raad gee in die verband?

Ons het deur die internet op Impak Onderwys afgekom wat lyk asof dit aan ons behoefte t.o.v. die leerinhou sal kan voldoen. Ons het met hulle geskakel en die terugvoer wat ons gekry het was dat jy 6ure per dag per kind nodig het. Daar is geen manier waarop beide van ons daa… Continue

Posted by Hendrik van Wyk on October 15, 2009 at 12:58pm — 5 Comments

Zakiyya

Home School Report by DoE

Where can I access the Home School Report compiled by the department of education?

Posted by Zakiyya on October 8, 2009 at 10:10pm — 3 Comments

Gloria Van Rhede Struweg

Disabled Learner

Hi

I am a new member and am particularly looking at contacting a home school mom or dad that has a disabled child, to swop ideas and see how they deal with various aspects of their child's education. My daughter is 9, has Hydrocephalus, right hemiplegic cp and epilepsy.
Looking forward to hearing from you.
Kind regards and God Bless
Gloria

Posted by Gloria Van Rhede Struweg on October 8, 2009 at 3:04pm — 2 Comments

Inligting oor die Vereniging

MISSIE
Om die erkenning van die samelewing en die beskerming van die wet te verkry vir ouers om hulle kinders in familieverband op te voed en te onderwys.

WERKSWYSE
Elke jaar hou die vereniging ‘n jaarvergadering waartydens ‘n bestuur op demokratiese wyse verkies word, wat sy lede kan verteenwoordig. Hierdie bestuur kan dan deur die jaar aksies inisieer om die missie van die vereniging te bevorder.

Dit is belangrik dat daar ‘n vereniging bestaan, aangesien die owerheid verkies om nie direk met ouers te kommunikeer nie, maar eerder met enkele verteenwoordigende organisasies. ‘n Vereniging is dus noodsaaklik om kommunikasie met die owerheid moontlik te maak.
Die vereniging kommunikeer met die owerhede asook die media, wanneer daar ‘n geleentheid voordoen, om die erkenning van tuisonderwys te bevorder. Dit word tipies gedoen deur die skryf van briewe, die uitreiking van persverklarings en die bywoon van publieke vergaderings.

Belangegroepe kan ook onder die vereniging resorteer.

LIDMAATSKAP
Suid-Afrikaanse ouers, wat hulle eie kinders, in hulle eie huis onderwys gee kan aansluit by die vereniging.

Daar is geen kostes verbonde aan lidmaatskap van die vereniging nie. Kostes wat aangegaan is deur die vereniging sal gefinansier word deur donasies van lede te vra.

Lede het die reg om te stem tydens vergaderings van die vereniging.
Lede se kontakbesonderhede word gestoor in die vereniging se databasis, en sal op hoogte gehou word van aksies wat onderneem word deur die vereniging.

Lede kan die bestuur versoek om uitsprake te maak namens die vereniging, indien hulle ‘n geleentheid geïdentifiseer het waar die erkenning van tuisonderwys bevorder kan word.

About the Association

MISSION
The Association for Home Schooling endeavours to obtain the recognition of society and the protection of the law of the right of parents to educate and school their children within the family.

WAYS OF WORKING
The Association for Home Schooling convenes an Annual General Meeting during which an executive committee is elected democratically. This executive committee is responsible for initiating actions throughout the year to promote the mission of the association.

The association communicates with authorities and the press, whenever an opportunity arises where the recognition of home education can be promoted. This is typically done through writing letters, issuing press releases and the attendance of public meetings.

Interest groups can also be accommodated in the association.

MEMBERSHIP
South African parents, who educate their own children, in their own homes, can join the Association for Home Schooling.

No costs are associated with membership of the association.
Members have the right to vote during meetings of the association.
The contact details of members will be stored in the database of the association, and members will be kept up to date on actions initiated by the association.

Members can request the executive committee to make public statements in the name of the association, if they have identified a suitable opportunity where the recognition of home schooling can be promoted.

Latest Activity

Yolande van Schalkwyk and Renate Laaks joined Tuisonderwys
on Friday
Linda Scholtz added a blog post
My kleindogter ( woon by my) is in graad 9 en was in 'n privaatskool. Sy het baie skool verloor die jaar deur siekte en die skool is net nie bereid om te help om haar werk op te vang nie - Dit het gelei tot ons besluit dat sy nou sal tuisskool. Ek...
November 3
Linda Scholtz updated their profile
November 3
Linda Scholtz is now a member of Tuisonderwys
November 3
aliye britz is now a member of Tuisonderwys
October 27
Informele onderrig is wonderlik! Dit het met byna 4 jaar geneem om hier te kom. Ons het ook begin met Impak (formeel, gestruktueerd, goed uiteengesit vir die kind en interessant). Die kind kan feitlik heeltemal op sy eie werk - gerieflik vir Pa en...
October 23
Ralmarie Dis jammer om te hoor van die Expo wat gekanselleer is. Het met 'n paar mammas gepraat wat wou gaan.
October 22
Baie dankie vir die terugvoer, ek sou graag meer wil weet oor die informele manier, omdat ons nog nie verstaan hoe dit werk nie. Dit voel vir ons asof daar met die informele manier iets moet verlore gaan. Hoe meet jy die kind se vordering en hoe w...
October 20
 
 

© 2009   Created by Bouwe van der Eems on Ning.   Create Your Own Social Network

Badges  |  Report an Issue  |  Privacy  |  Terms of Service